Moenie dié tien produksies misloop nie

Die Woordfees is in volle swang. Hoewel baie vertonings uitverkoop is, het MatieMedia tien produksies uitgesonder wat jy nie wil misloop nie. Dié produksies se kaartjies is beskikbaar by Efurthuis in Ryneveldstraat, of by Computicket.

“Donnalee Roberts en Ivan Botha in Beurtkrag.”

Beurtkrag
4 Maart, 20:30
5 Maart, 10:00
6 Maart, 20:30
7 Maart, 15:00
Stadsaal, R120

Laurika Rauch met Loki Rothman
10 Maart, 20:30
11 Maart, 20;30
Spier Amfiteater, R160, R140, R120

Francois van Coke
11 Maart, 18:30
Jan Marais Natuurreservaat, R100 (R70 vir studente)

Die Huis van Bernarda Alba
5 Maart, 20:00
Rhenish Girls’ High School, R140 (R80 vir studente)

Hond
5 Maart, 10:00
6 Maart, 18:00
7 Maart, 20:30
Hoërskool Luckhoff, R110

ʼn Cock & Bull-storie
5 Maart, 20:30
6 Maart, 20:30
Hoërskool Cloetesville, R100

Matthew Mole
9 Maart, 18:30
Jan Marais Natuurreservaat, R100 (R70 vir studente)

Drif
9 Maart, 14:00
11 Maart, 20:30
12 Maart, 10:00

The Fall
9 Maart, 15:00
10 Maart, 15:00
11 Maart, 17:00 & 20:30
12 Maart, 10:00
Hoërskool Cloetesville, R120 (R80 vir studente)

aKing Unplugged
10 Maart, 19h00
Bloekomhoek, R100

Donnalee Roberts en Ivan Botha in Beurtkrag

,