In krisistye maak die wêreld staat op kunstenaars om sy kollektiewe ervaring vas te vang en rigtingwysers van mense se emosies te wees. Justice Mukheli, Anthony Bila en Shanay Nel, skaaf aan die groter prentjie oor wat dit beteken om fotograwe en filmmakers te wees terwyl daar ’n globale pandemie buite hul deure is.
Category: Arts
Inside a pandemic darkroom
The world depends on artists to capture its collective experience and guide emotion in times of crisis. Justice Mukheli, Anthony Bila, and Shanay Nel are reimagining what it looks like to be international visual artists with a global pandemic outside their doors.
Virtuele Woordtrofees – ’n mosie van vertroue in die toekoms van die kunste
Die wenners van die jaarlikse Woordtrofees-toekenningsaand is gisteraand omstreeks 18:00 vir die eerste keer virtueel aangekondig, via die Woordfees...
Film oor Griekwastad-moorde ‘wys wat niemand wil sien nie’
Die film, Griekwastad, gebaseer op die moorde van die Steenkamp-gesin in 2012, het ’n draai by die Toyota US...




