SU lecturer begins malaria research fellowship remotely
A Stellenbosch University (SU) senior lecturer has begun her research fellowship on resistance to antimalarial drugs under remote conditions...
’n Honneursstudent in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n potgooi geskep met die oog daarop om eensaamheid binne die tydperk van inperking te bekamp.
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se Private Studente Organisasies (PSO’s), Osler en Olympus, het hande gevat met die #MaskMakingMovement-inisiatief in die stryd teen die Covid-19-pandemie.