Upington skole implementeer aanlyn onderrig
Die Covid-19 pandemie en die gepaardgaande landswye inperking het ’n ingrypende impak op onderwysers en leerders, met skoolgronde dwarsoor...
Sedert die grendelstaat aan die einde van Maart in werking gestel is, was baie welsynsorganisasies in staat om binne die regulasies wat daargestel is om die verspreiding van Covid-19 te voorkom, voort te gaan met bedrywighede.
In krisistye maak die wêreld staat op kunstenaars om sy kollektiewe ervaring vas te vang en rigtingwysers van mense se emosies te wees. Justice Mukheli, Anthony Bila en Shanay Nel, skaaf aan die groter prentjie oor wat dit beteken om fotograwe en filmmakers te wees terwyl daar ’n globale pandemie buite hul deure is.