Behuisingskostes styg in Stellenbosch-gemeenskap
Inwoners van Idasvallei staar beduidende behuisingsuitdagings in die gesig, met bekommernisse wat strek van bekostigbaarheid tot belastingverhogings. Dit is...
Sowat 40 huishoudings in ’n informele nedersetting in die Strand is dakloos na verwoestende winde van 7 April. Dit is volgens Chantal Cerfontein, voorsitter van Sub-raad 8 in Strand.