Stellenbossers traag om getel te word
Daar is verlede week ’n dringende beroep op Stellenbossers en inwoners van die wyer Kaapse Wynland Distrik (KWD) gedoen...
’n Bekende Stellenbosse kunstenaar het in Februarie vanjaar ’n gesogte toekenning ontvang wat hom in staat sal stel om ’n kunstenaarsverblyf op te neem waartydens hy op sy kuns kan uitbou.