Marc Lottering laat Stellenbosch lag ten gunste van liefdadigheid Komediant Marc Lottering het op 22 Augustus sy nuutse stand-up-komedie Ankle Marc opgevoer om fondse vir die Carmen Stevens-stigting...
Oefening vir die hart: Plaaslike organisasie help haweloses ’n Plaaslike hulporganisasie het onlangs ’n oefensessie vir liefdadigheid aangebied waartydens donasies vir hawelose mense ingesamel is. Dié hoë-intensiteit-interval-oefensessie...
Brei-maraton bring gemeenskappe bymekaar ’n Stellenbosse breigroep het oor die naweek ’n brei-maraton gehou om bedsokkies en mussies vir bejaardes in te samel. ...